Botaniese Galery geopen
Tinus en Nollie @plantae orchids
Dit is altyd hartverblydend om te sien wanneer iemand se lewenslange droom bewaarheid word. Die perfekte voorbeeld is die R Allen Dyer Botaniese Galery wat op 5 November 2023 deur sy dogter en kleindogter geopen is. Hierdie galery is die resultaat van Allan Tait se onwrikbare