Avontuur Afrika

Alles wat jy moet weet oor die bruinwaterslang

Kortliks

Volle name: Bruinwaterslang (Lycodonomorphus rufulus)

Ander Name: Ivuzamanzi (Zoeloe) | Izilenzi (Xhosa) | Common Brown Water snake (Engels)

Klassifikasie: Skadeloos

Die bruinwaterslang staan in die Zoeloe-kultuur as die “Ivuzamanzi” bekend en daar word geglo dat wanneer hierdie slang jou pik, jy vanuit die naaste rivier moet gaan water drink – vóór die slang dit doen. Dit is natuurlik nie waar nie en die wetenskap agter die slang vertel ‘n heel ander storie.

Hierdie slanke slang is olyfgroen tot bruin in kleur, met uitpeul-oë en ‘n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika3 min read
Liefde Is…
VOERTUIG: 2022 Suzuki Jimny 1.5 GLX MT EIENAARS: Chelsea & Jonathan Groome Toe CHELSEA en JONATHAN GROOME die Suzuki Jimny die eerste keer gesien het, kon hulle nie anders as om halsoorkop verlief te raak nie. Hulle het sommer dadelik geweet dat dié
Avontuur Afrika8 min read
Oorwin Kili Se Jonger Boetie
Mount Meru, wat oor die nabygeleë dorp Arusha uitkyk, staan trots op 4 562m. Baie min besoekers takel egter hierdie vulkaan, wat ‘n jammerte is aangesien dit ‘n baie unieke ervaring en – in sy eie reg – ook baie spesiaal is. Eerstens, aangesien dit s

Related