Wat eet ons vanaand?
Mar 25, 2022
4 minutes
Foto’s: MYBURGH DU PLESSIS
LAMSVLEIS-ENGROENTEBREDIE
■ 1,5 kg lamsvleisblokkies
■ 60 ml olie
■ 15 ml suiker
■ 5 ml elk sout en varsgemaalde swartpeper
■ 45 ml koekmeel
■ 500-750 ml vleisaftreksel
■ 1 blik (410 g) gekapte tamaties
■ 2 knoffelhuisies, fyngedruk
■ 2 lourierblare
■ 18 baba-aartappels, gehalveer
■ 4 wortels, geskraap en kleiner gesny
■ 12 klein uitjies, geskil
■ 250 ml bevore ertjies
■ 250 g groenbone, skoongemaak en grofgesny
Voorverhit die oond tot 180 °C. Braai die vleis bruin in die olie in ’n groot oondvaste swaarboomkastrol. Sprinkel die suiker, sout en peper oor die vleis
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days