Landbouweekblad

Wes-Kaapse herlewingsboere kry vele praktiese wenke

KONFERENSIEGANGERS het heelparty praktiese wenke by Kaapse boere gekry, maar ook van wetenskaplikes gehoor oor die wetenskap wat die boere se plaaswaarnemings ten grondslag het, op Landbouweekblad se herlewingslandboukonferensie by Stellenbosch.

Die praatjie van, bees-en-saaiboer van Argentinië, was ’n meesterklas in die praktiese toepassing van ’n intensiewe hoëdrukbeweidingstelsel en gepak met boereplanne wat menige Suid-Afrikaanse boer sonder te veel sukkel kan toepas.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit