Huisgenoot

SONDE OOR ’N HEINING

OP DIÉ rustige landgoed in Lynnwood, Pretoria, hoor jy net die wind deur die blare en ’n duiwekoor wat hul r’e rol.

Dis juis oor dié vreedsaamheid dat sy al 20 jaar hier onder die papierbasdorings en olienhoute woon, vertel Cynthia Jammine. Maar die skyn bedrieg, want onder die oppervlak broei die onmin met haar buurvrou.

Die rede? Iets so eenvoudig soos die palissadeheining wat hul eens gedeelde motoroprit verdeel. Dit gons op die landgoed oor die moleste tussen Cynthia (68) en Riana Steenkamp (67). Die saak het al selfs in die hooggeregshof gaan draai, maar van versoening tussen die twee oumas is daar min sprake.

Cynthia beskryf haarself as ’n “vredeliewende, stil, energieke vroutjie”. Maar wanneer sy oor die twis met haar buurvrou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related