Landbouweekblad

Robot Arci laat rekords vir bloubessies spat

As van Suid-Afrika se eerste bloubessie-boere het mnre. Michael en Simon Back (voormalige eienaars van die Paarlse wynplaas Backsberg) die “evolusie” van die bloubessiebedryf beleef.

“Ek dink die wittebroodfase is nou verby. Die dae is verby dat mense kan dink jy sit ’n bloubessieplant in ’n pot en kyk hoe jou bankbalans groei. Die klem val nou op doeltreffendheid, kostebestuur en om seker te maak elke plant lewer die beste opbrengs op,” sê Simon.

Een van die aspekte waar hulle besef het hulle meer waarde kan uitpers, was om die tyd te verminder wat bessieplukkers op en af in rye moet stap. Tipies is daar ’n gehaltebeheer- en weegstasie aan die einde van ’n ry iewers in die middel van ’n blok geleë. Sodra ’n plukker twee emmers vol bessies gepluk het, stap hy of sy 70 m tot 250 m ver na dié stasie om dit te gaan leegmaak.

“Tot 30% van ’n plukker se tyd word daaraan afgestaan om op en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding