Markte
Mar 04, 2022
2 minutes
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 3,7%, of $9,45/t (R143,28/t), tot $264,68/t (R4 013/t) gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 21,8% hoër. Verwagte pryse: April – $259,83/t (R3 940/t), Mei – $258,02/t (R3 912/t), Julie – $253,53/t (R3 844/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 3,6%, of R132/t, tot R3 767/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met 4,9% gestyg. Op ’n jaargrondslag is
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days