Markte
Apr 14, 2022
2 minutes
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 1,6%, of $4,52/t (R66,28/t), tot $297,05/t (R4 356/t) gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 34,3%, of $75,85/t (R1 112/t) hoër. Verwagte pryse: Mei – $302,35/t (R4 433/t), Julie – $299,04/t (R4 385/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 3,3%, of R130/t, tot R4 040/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met 3,1%, of R130/t, tot R4 075/t
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days