Markte
Feb 18, 2022
2 minutes
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 1,3%, of $3,18/t (R48,50/t), tot $250,07/t (R3 814/t) gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 12,6% hoër. Verwagte pryse: Maart – $255,89/t (R3 903/t), Mei – $255,74/t (R3 900/t), Julie – $253,53/t (R3 867/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 1,3% tot R3 633/t teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geelmielies het met 1,1% tot R3 780/t gedaal. Op ’n jaargrondslag is
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days