Landbouweekblad

RUSLAND-OEKRAÏNE-KONFLIK: TYDSDUUR SAL OMVANG VAN NADEEL BEPAAL

DIE gevolge van Rusland se inval in die Oekraïne op die landbousektor is nog baie onseker en vloeibaar, maar een kwessie waaroor alle kenners saamstem is dat hoe langer dit uitrek, hoe erger gaan die gevolge vir almal raak.

Van die onmiddellike gevolge is dat plaaslike brandstofprys reeds met byna R1,50/ liter gestyg het, die prys van koring opgeskiet het tot die hoogste vlak in meer as 13 jaar en stygings in kunsmispryse insetkoste verder sal opjaag.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter