Huisgenoot

EINDELIK WINK VRYHEID

STEL jou die Franse Ope sonder kleibane voor. Of Wimbledon sonder aarbeie en room. Dis omtrent so ondenkbaar soos ’n tennisbaan sonder Serena en Venus Williams – die twee spelers wat vrouetennis meer as 20 jaar lank oorheers het.

Maar met albei kampioene nou in hul 40’s is die dag wanneer hulle hul rakette sal moet wegpak nie meer ver nie.

In ’n onderhoud met Harper’s Bazaar erken die susters vir hulle is die idee van aftrede bevrydend nadat hulle van die ouderdom van vier hul lewe aan tennis gewy het.

“Ons het van so ’n jong ouderdom net gewerk,” sê Venus (41). “Daarom dink ek daardie vryheid is vir my en Serena amper

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe