Huisgenoot

KOEBAAI, MY LIEFSTE TENNIS

LANK was sy die glansryke prikkelpop van vrouetennis: statig, formidabel, kil en gedrewe, met ’n skril steungeluid wat desibelrekords op die baan laat spat het.

Maar nou het Maria Sharapova (32) haar lang loopbaan beëindig. En sy het gekies om dit op die glansryke webtuistes van Vogue en Vanity Fair aan te kondig deur ’n liefdesbrief neer te pen aan ’n sport wat haar bekendheid en berugtheid – en ’n aardige fortuin – besorg het.

“Hoe laat jy die enigste lewe agter wat jy ooit geken het?” begin sy.

“Hoe stap jy weg van die bane waarop jy geoefen het sedert jy ’n jong meisie was, die sport wat jy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke