Huisgenoot

’N SPELE SOOS MIN

DIT was ’n Olimpiese Spele soos geen ander nie. Tokio 2020 is eers met ’n jaar uitgestel, en toe moes allerlei beperkings ingestel word om seker te maak die Spele vind wel plaas.

Maar as ’n mens verby al die covidtoetse, gebrek aan skares en die gesigmaskers op die podium kan kyk, was daar soos in elke ander Spele tientalle ongelooflike vertonings, heelwat drama en vele goedvoeloomblikke – ’n ware sportskouspel. Hier is van die oomblikke wat ons altyd sal bybly.

AANSTEEK VAN DIE VLAM

Japan se Naomi Osaka (23) was die eerste tennisspeler wat die Olimpiese vlam by die openingsplegtigheid aangesteek het. “Dit was ongetwyfeld die grootste sportprestasie en eer wat ek in my lewe sal hê,” het sy daaroor gesê.

Naomi is in die enkelspelwedstryde vir vroue uitgeskakel toe sy ’n verrassende nederlaag teen Marketa Vondrousova van die Tsjeggiese Republiek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe