Huisgenoot

Die Olimpiese Spele

DEEL 2 VAN 3 SA Olimpiese helde

SUID-AFRIKA het ’n lang geskiedenis by die Olimpiese Spele, waar ons atlete gewys het van watter stoffasie hulle gemaak is. Rassisme en ’n gevolglike jare lange boikot asook seksistiese spankeuses het egter ons moontlike prestasies aanvanklik aan bande gelê.

Vandag staan die hele Suid-Afrika agter ons Olimpiese deelnemers met die hoop op goud.

Ons kyk terug na party van ons Olimpiese helde wat ons land ten spyte van teëspoed eervol voor die oë van die wêreld verteenwoordig het.

VROEË UITBLINKERS

■ en Die derde Olimpiese Spele is in 1904 in St. Louis, Amerika, gehou. Maar net 13 lande het atlete gestuur. Die Spele het op dieselfde tyd as St. Louis se World’s Fair, ’n reuse-ekspo, plaasgevind. Omdat daar min internasionale atlete was, het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru