Huisgenoot

Die Olimpiese Spele

DIE Paralimpiese Spele se ontstaan kan na 1948 teruggevoer word. Dr. Ludwig Guttmann, ’n Duitse neuroloog, het ’n sentrum vir rugbeserings by die Stoke Mandeville-hospitaal in Buckinghamshire, Engeland, op die been gebring. Hy het ook in 1948 die eerste Stoke Mandeville Spele gereël, waaraan 16 gestremde oorlogsveterane deelgeneem het. Dié Spele het later die vierjaarlikse Paralimpiese Spele geword, waarvan die eerste in 1960 in Rome gehou is. In 1976 is die eerste Paralimpiese Winterspele in Swede gehou.

Suid-Afrika het in 1964 sy debuut op die Paralimpiese Somerspele in Tokio, Japan, gemaak. Nege Suid-Afrikaanse deelnemers het aan boogskiet, atletiek, swem en gewigoptel deelgeneem en 19 medaljes, waarvan agt goud, gewen. Suid-Afrika het tot in 1976 aan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe