Huisgenoot

OP DIE KOFFIE!

GEROOSTERDE GROENTE MET KOFFIEVINAIGRETTE EN NEUTESPRINKEL

GENOEG VIR 2-3 MENSE AS ’N LIGTE MAALTYD OF 4 MENSE AS ’N BYKOS BEREIDING: 15 MIN.

GAARMAAK: 35-40 MIN.

VINAIGRETTE

◗ 250 ml (1 k) sterk koffie, kamertemperatuur
◗ 15 ml (1 e) heuning
◗ 125 ml (½ k) olyfolie
◗ 30-45 ml (2-3 e) rooiwynasyn
◗ fyngerasperde suurlemoenskil
◗ 60 ml (¼ k) gekapte vars pietersielie

OONDGROENTE

◗ 3-4 preie, in die lengte gehalveer
◗ 45 ml (3 e) olyfolie
◗ 6 knoffelhuisies, gekneus
◗ 6 groot sampioene
◗ 1 geel soetrissie, in stukke gesny
◗ 1 rooi soetrissie, in stukke gesny
◗ sout en vars gemaalde peper

AFRONDING

◗ 4 stingeluie, gekap
◗ 50 g pekanneute, gekap
◗ geroosterde ciabatta

Voorverhit die oond tot 200 °C. Smeer 1 groot bakplaat liggies met olyfolie.

1 Vinaigrette Meng alles goed en giet in ’n fles of botteltjies en hou eenkant.

Pak die preie op die bakplaat, giet ’n bietjie olie oor en rooster 15 min. Haal uit die oond en pak die knoffel en sampioene tussenin. Giet nog

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related