Landbouweekblad

Trekkertegnologie gee reuse-tree vorentoe

Ek sien onlangs ’n foto op sosiale media van iemand wat skerts dat in sy kop is ’n John Deere 4440 ’n voorbeeld van ’n trekker wat 20 jaar oud is. Die werklikheid is dat dit eerder 40 jaar oud is. ’n John Deere 8520 is eerder 20 jaar oud.

Ek kan myself hiermee vereenselwig. Dit is ongelooflik hoe vinnig tegnologie vooruitgaan. Wat lê in die volgende 20 jaar vir ons voor?

OUTONOME TREKKERS

John Deere het begin vanjaar opslae gemaak met die bekendstelling van sy outonome 8R-trekker wat sonder ’n operateur kan werk. Verskeie maatskappye toets al jare lank outonome trekkers, maar vol-gens John Deere is hierdie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding