Idees

WARE VREUGDES

KOBIE NIEUWOUDT

ierdie illustrasie, Saterdagmiddae, het ontstaan uit my groeiende passie vir tydlose kledingstukke, tekstielontwerp en om naweke lap te gaan soek saam met my ma. My ma kan uitstekend klere maak; ek dink dit het ’n interessante invloed gehad op my belangstelling in kuns en ontwerp. Ek het nie die kleremaak-gene geërf nie (dit verg veels te veel geduld na my sin!), maar as ek nie ’n spesifieke kledingstuk in die winkels kan vind nie, sal ek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees2 min read
Op ‘N Wolk
‘N PAAR DINGE OM TE ONTHOU: ❃ Die verhouding is eenvoudig: Weeg die eierwit, verdubbel die gewig vir die suiker en halveer dit vir die water. As jy dié verhouding onthou, kan jy enige hoeveelheid maak. ❃ Metaal- of glasbakke werk die beste. ❃ Vee die
Idees1 min read
Blokkie Blom
MOEILIKHEIDSGRAAD: maklik TYD: 8 uur ♥ denimmateriaal ♥ borduurgare ♥ borduurnaald ♥ borduurring ♥ skerp skêrtjie 1 Ons het blomme na willekeur sonder 'n vaste ontwerp op die denimmateriaal geborduur. 2 Die madeliefies is met satynsteek gedoen en Fra
Idees1 min read
Pere In Skilferkorsdeeg
Maak: 12 Bereidingstyd: 1 uur Gaarmaaktyd: 20 minute Oondtemperatuur: 190 ºC ♥ 80 ml fyngekapte geroosterde amandels ♥ 50 ml suiker ♥ 2 ml fyn kaneel ♥ 6 klein, ryp pere ♥ 400 g gekoopte bevrore skilferkorsdeeg, ontdooi ♥ versiersuiker, om oor te sif

Related