DIÉ WEEK IN DIE LANDBOU
Feb 04, 2022
2 minutes
HOOGWATER
Die vloedwaters in die Benede-Oranjerivier het boorde en wingerde in laaggeleë dele langs die rivier oorstroom. Hier staan pekanneutbome van mnr. Wilco Fourie, voorsitter van die Oranjerivier-landbou-unie, onder water. Hoewel die hoogtepunt van die vloede in die laaste week van Januarie bereik is, was daar teen druktyd kommer dat neerslae vanweë
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days