DIÉ WEEK IN DIE LANDBOU
May 06, 2022
2 minutes
FOTO: DJ VAN DER LINDE
WINTER SE EERSTE KNAL
Die eerste strawwe ryp het in die laaste week van April in die Vrystaat voorgekom, en in die Noord-Kaap het produsente ligte ryp in dele van dié provinsie as “waarskuwingskote” beskryf wat laat aanplantings van somergewasse kan knou. Volgens mnr. Roelf Jacobs van Mentorskraal, Wepener, het strawwe ryp
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days