Landbouweekblad

‘Gewig klop prys,’ leer skaapboere

In 2021 het ’n koue Suid-Vrystaatse winter die Vrystaatse jongooiklub se lammerproduksie bykans gepootjie, maar daar is talle wegneemlesse vir ’n groep jong skaapboere in die tweede jaar van die klub se bestaan.

Een hiervan is dat aanvullende lek nie voldoende is om die gebrekkige voedingswaarde van winterweiding aan te vul nie.

Die proteïenwaarde van die weiding op die gasheerplaas Waterval van mnr. Eduard

Prinsloo, een van die stigterslede, was vanaf net 0,7% teenoor die 7% van ander jare.

Goeie bestuur saam met die lek het aanvullende voeding genoodsaak om die ooie se melkproduksie voldoende te bevorder.

Vir die sameroeper van die klub, mnr. Dirco Bezuidenhout van BKB, is die waardevolste inligting vir die studiegroep die kuddes se speenpersentasie, want

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit