Landbouweekblad

TOPOOIE IS GOUD VIR VEEBOERE

Die belangrikste les wat hulle in 2022 geleer het, is dat hul welvaart van die produksie en reproduksie van hul diere afhang, sê mnr. Theron Swanepoel van die plaas Mooihoek, Smithfield, en voorsitter van die Vrystaatse jongooiklub.

Hy het onder meer in die klub se derde proeflopie oor 12 maande besef dat ooie van ligter as 40 kg met min melk probleme met besetting ondervind, asook om hul lammers te speen. Dié ooie se lammers is gewoonlik ook pieperig.

“As wolboer besef ek met die betrokkenheid van die vleisrasse in die proef dat vleisproduksie ook saak maak. Die wolinkomste van 20-30% is egter nie te versmaai nie en kan die boerdery se begroting deur die drif trek,” sê

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter