Landbouweekblad

Maak dit met MELK

HOENDER IN MELK

Toe die Britse sjef Jamie Oliver se eerste televisiereeks uitgesaai is, het hy in een episode ’n heel hoender in melk – gegeur met suurlemoenskil, tiemie en kaneel – gaargemaak. Dit het na malligheid gelyk, maar ek moes dit probeer. En nes hy belowe het, is dit van die lekkerste hoender wat jy ooit sal eet.

■ 1 groot vryloophoender■ 100 g botter■ 100 ml olyfolie■ Sout en varsgemaalde swartpeper na smaak■ 1 liter melk■ 6 knoffelhuisies, afgeskil■ 2 suurlemoene■ 250 ml sagte somerkruieblaartjies, grofgekap (ek het salieblare, basiliekruid, platblaarpietersielie, kruisement

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
‘Besigste Lughawe In Suidelike Halfrond’
DIE meeste vliegtuie wat hy al binne ’n uur op die Nampo-oesdag se vliegveld buite Bothaville moes hanteer, was 70, sê Cliff Lötter, gesoute lugverkeerbeheerder by die Nampo-vliegveld. Volgens die lughawensmaatskappy (Acsa) se statistieke vir die 202
Landbouweekblad2 min read
Vir Jou Maak AFGRI ’n Plan
Sedert die vroeë jare van die Nampo-oesdag se bestaan is AFGRI daar om sy landbou-oplossings na die boer te bring. “Vir ons is dit belangrik om jaar ná jaar op die Nampo-oesdag te wees sodat ons ons netwerke met ons klante kan versterk. Dit gee ons o
Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe

Related