Landbouweekblad

Adviseur en kliënt moet albei eties optree

Net soos ons op paaie in Suid Afrika altyd op die padgedrag van ander motoriste moet let, moet kliënte op die uitkyk wees dat ’n adviseur nie die verkeerde advies gee of die verkeerde produk aan hom afsmeer nie.

In sekere gevalle is die kliënt medeverantwoordelik vir die verkeerde en onetiese optrede van die adviseur of verkoper van produkte.

Die kliënt sê maklik: “Ek weet mos nie, die adviseur moet weet. Dit is waarvoor ek betaal

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related