IS DIT WAT DIT IS?
Jan 28, 2022
2 minutes
— CHRIS BURGESS
FOTO: VERSKAF
Dit raak ’n slegte gewoonte. Die geneigdheid van owerhede om oor die een of ander nasionale probleem te kla asof hulle, soos die bevolking, blote toeskouers is van die hele drama. Die bydrae wat hulle regstreeks of onregstreeks tot die skep en voortbestaan van die probleem lewer, word weens onkunde of met opset verswyg.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days