WAARMEE IS SA BESIG?
Nov 13, 2020
2 minutes
CHRIS BURGESS
Tussen al die ekonomiese chaos wat Covid-19 gesaai het, was dit toe die landbou wat die wa vir Suid-Afrika deur die drif moes trek. Die land is geseën met ’n goeie mielie-oes (al het gehalte ’n bietjie gelol), en graan- en vleispryse het genadiglik gehou. Buiten die wynbedryf kon die landbou darem meestal uitvoer, al het
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days