Landbouweekblad

Briewe

RAMPE: BETER KOÖRDINERING NODIG

In 2021 het mnr. Jannie Roux, voorsitter van TLU SA in die Noord-Kaap, en ekself by twee geleenthede deur die Noord-Kaap en sekere dele van die Wes-Kaap gereis en gemeenskappe besoek. Tydens hierdie besoeke is onder meer droogtehulp gegee, wat hoogtens beskou kan word as ’n gebaar om aan mense in uiterste nood te wys daar is mense wat hul nood raaksien en vir hulle omgee.

Intussen het dit wel gereën in die meeste dele wat deur ’n jare lange droogte geknel is, en ons vertrou dat ’n geleidelike herstel in daardie gemeenskappe kan begin. Ongelukkig het omvangryke sprinkaanswerms nou in dié gebiede inbeweeg.

Daar is groot dankbaarheid teenoor die betrokkenes wat op verskeie maniere uitgereik het na gemeenskappe wat in uiterste nood vasgevang was.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh