Aftreefondse: Let hierop in 2022
Jan 21, 2022
2 minutes
CHRISTI FRANKEN
Navorsing wys dat tot 80% van alle werknemers slegs aftreefondse by hul werkgewers gebruik om vir aftrede te spaar. Die noodsaaklikheid van ’n aftreefonds of aftreevoordele wat goed bestuur word, kan dus nie genoeg beklemtoon word nie.
Risikovoordele (vir sterfte, ongeskiktheid of gevreesde siektes)
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days