6 uit 100 kan gemaklik aftree
Oct 18, 2020
3 minutes
Net sowat ses uit elke 100 mense wat tot ’n pensioenfonds bydra, gaan gemaklik kan aftree (met ’n inkomste gelyk aan 75% van hul laaste salaris), wys die finansiëledienstefirma Alexander Forbes se jaarlikse Member Watch-peiling.
Die gemiddelde lid van die pensioenfondse wat deelgeneem het, het ’n tekort van agt keer sy jaarlikse salaris in die pensioenfonds met aftrede.
Vickie Lange, hoof van beste praktyk by Alexander Forbes, sê Suid-Afrikaners behoort vir 40 jaar 17% van hul
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days