Bemagtig werknemers oor fondse
May 28, 2021
3 minutes
CHRISTI FRANKEN
Boere en ander werkgewers in die landboubedryf, groot en klein, voorsien omvangryk in aftreefondsvoordele vir werknemers, waaronder risikovoordele, soos sterftedekking, mediese ongeskiktheid en begrafnisvoordele.
’n Goed bestuurde aftreefonds of aftreevoordele vorm ’n groot deel van ’n wêreldwye beweging nader aan ’n “omgee”- of “sorg”-werksomgewing. Die feit dat daar voorsiening is en/of die werkgewer ’n aftreefonds beskikbaar stel, beteken ongelukkig nie dit is noodwendig die beste oplossing vir sy of haar
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days