Landbouweekblad

VERSTANDIGE WATERBESTUUR STREEF NA VLOEIBARE GOUD

Soos ’n mens op die pragtige plaas Oaklands van 150 ha op die Drakensberg-platorand sowat 7 km van Van Reenen ry, word jy begroet deur ’n miernes van bedrywighede in ’n voormalige perdekamp. Bekyk jy dit van nader, sien jy ’n samestelling van onlangs aangeplante jong vye-, appelkoos- en ander vrugtebome, afgewissel met klein beddings van nuutgeplante framboos- en ander voedselplante. Saad van multispesiedekgewasse word ook geplant om bestuiwers te lok en te ondersteun, en om die diversiteit van die grondlewe te verbeter. Nog heelwat plant- en ander werk moet gedoen word.

Voedingstowwe vir die vroeë “inwoners” van hierdie permakultuur-voedselwoud wat in wording is, kom van organiese kompos wat hoofsaaklik van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter