Huisgenoot

SA damme

SUID-AFRIKA is steeds in die greep van een van die ergste droogtes van die afgelope eeu. Die grootste deel van die land is warm en droog. Besproeiing ondersteun 25% tot 30% van die landbouproduksie in die land. Toegang tot water wat heeljaar beskikbaar is, is dus noodsaaklik.

Die bou van damme is een van die eeue oue maniere waarop die mens deurgaans toegang tot water kan verseker. Damme kan die lewensgehalte van mense verbeter deur skoon water te voorsien, skoon krag op te wek en vloede te voorkom en te bestuur.

Maar dit kan ook ’n negatiewe impak op die omgewing hê en die natuurlike vloei van die riviere heeltemal verander. Die bou van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te