SA Hunter/Jagter

KOORSBOK

Bokkoors is iets wat menige jagter al oorgekom het. Dit is nie net beperk tot nuwe of jong jagters nie. Selfs die meer ervare jagters kry soms ’n adrenalienaanval wat gepaard gaan met vlak, oneweredige asemhaling, sweetdruppels wat op die voorkop, onder die arms en op die rug uitslaan en erge bewerasie. Dit word gewoonlik veroorsaak wanneer jy onverwags op kort afstand in daardie 60”-koedoebul vasloop en hy salig onbewus is van jou bestaan. Of wanneer jy die perfekte skoot op daardie trofeedier skiet waarna jy al so lank op soek is, net om agter te kom daar was nooit ’n patroon in jou geweer se loop nie.

Gedurende 2020 het ons jagters egter ’n ander soort koors tydens die wêreldwye Covid-19-pandemie ervaar, veral toe ons hoor dat geen jag tydens vlak 5 van die landwye inperking moontlik sou wees nie. Dít terwyl die jagseisoen net om die draai was! Hoe lank sou die vlak 5-inperking duur? Sou ons vanaf 1 Mei na vlak 4 beweeg en dan toegelaat word om te jag? Mag ons oorslaap

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter5 min read
Die Kwêvoël
Ek lê aan vir die trefskoot. My vinger span om die sneller en my asem word ’n fluistering in die Bosveld se stilte. My oë is skerp gefokus, maar voor ek kan vuur, word die rustige atmosfeer deur ’n skie-like skreeu verbreek: “Kwê!” Die koedoe verstar
SA Hunter/Jagter1 min read
Bokspog
GEBORG DEUR: Stevenson Hamilton Die wenner van hierdie maand se Bokspog, Ettiene Erasmus, wen ’n produk beskikbaar op Stevenson Hamilton se webtuiste www.stevenson-hamilton.co.za ter waarde van R1 000. Baie geluk, Ettiene! Om jou prys te eis, stu
SA Hunter/Jagter8 min read
Ons Eie Besonderse BERGBOKKIES
Terwyl ons voor die warm antrasietstofie sit, het ek gehoor oom George kry toestemming by my pa, oom Lawry, dat ek en neef Walter ’n draai kon stap vir ’n ribbok nadat ons die merinoooie en -lammers in die ou waenhuis gaan toemaak het vir die verwagt

Related Books & Audiobooks