SA Hunter/Jagter

SKOTE WAT STEEDS WEERKLINK

Stories van besondere goeie skote, hetsy in die jagveld of op die skietbaan, bly immergroen gunstelinge. Alhoewel minder gewild, moet daar ook vertel word van misskote, kwesskote en skote wat nooit geneem moes gewees het nie. Verhale oor sulke skote is onmisbaar om nuwe generasies te leer hoe om verantwoordelike jagters te word, om ervare jagters eerlik te hou, en om die meer verslete jagters (wat die gevaar loop om ons verkoop-teen-datums te oorskry, die uwe ingesluit), op te kikker.

My heel lekkerste en ook seerste skyfskietherinnering kom uit my dae toe ek nog ons nekbreker-windbuks se kolf onder my armholte moes inpas om die sneller by te kom. Pa het op die kweekgras onder die groot ou bloekomboom op die plaas vier teikens op tien treë langs mekaar staangemaak: ’n vuurhoutjie, .22-patroondoppie, 7mm Mauser-patroondop en ’n mieliestronk. Ons kon sit en skiet en almal het vier koeëltjies gekry. ’n Halfkroon was die prys, mits al vier teikens omgeskiet word.

Pa en my ooms het eerste geskiet en die halfkroon het toe nog nie ’n baas gehad nie. Ek was laaste aan die beurt en het met die moeilikste skote begin deur eers die vuurhoutjie om teklink, toe die patroondoppies en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc
SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter5 min read
Die ‘Omgekeerde Piramide’ Van Skietaktiwiteite
KONTAKINLIGTING/CONTACT INFORMATION: SAJWV - Inyathipark | SAHGCA - Inyathi Park ADRES/ADDRESS: Plot 3, Mountain Drive 7, Derdepoort, Suid-Afrika/South Africa TELEFOON/TELEPHONE: (Suid-Afrika/South Africa) 0861 SAHUNT (724 868) | Internasionaal/ Inte

Related Books & Audiobooks