Koedoekoors
Sep 16, 2019
4 minutes
deur PIETA OOSTHUIZEN
VOLGENS DIE VERKLARENDE Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal is ’n gelukskoot ’n ‘skoot wat per toeval tref’.Hoeveel keer het jy nie al’n jagter in die jagveld die woord “gelukskoot” hoor prewel nadat alles tot stilstand gekom het nie. Vir sommige jagters was dit daardie instinktiewe vêr skoot en vir ander was dit weer ’n naby skoot waar hy bloot die regte ding op die regte tyd gedoen het. Soms gebeur dit ook dat ’n bok doodstil bly staan totdat ’n jagter sy lyf en kop reg gekry het om ’n ‘gelukskoot’ in te kry.
Ek het ’n spesifieke Saterdagmôre opsy gesit om die dag in die veld deur te bring en te kyk of ek nie ’n koedoe kon kry nie. Dit was Augustusmaand en
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days