SA Hunter/Jagter

DIE GROOTSTE VOORREG

Die tarentale voor my in die tweespoorpaadjie laat my nie baie welkom voel nie. Hulle hardloop kruis en dwars oor die rowwe gruispad met ’n kenmerkende tssssk-tssssk, tik-tiktik. Met die gevaar op hulle hakke, vlieg hulle met een hengse lawaai op en verkondig aan elke lewende organisme dat ’n indringer in die area rondloop met ’n rookstok...

Hierdie jaar het ons jaggroep se bestemming verander as gevolg van ’n paar onvoorsiene faktore wat ons in ag moes neem. Min het ons geweet hierdie jag gaan uiteindelik ’n groot bederf wees. Nie net bly almal binne twee ure se ry van die plaas af nie, maar die plaaseienaar laat ons boonop toe om per kilogram te skiet. Die plan is om ’n mengelmoes van veertig groot diere af te haal. Ons keuse lê tussen eland, gemsbok, rooihartbees, waterbok en sebra,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter3 min read
Hodgdon’s Perfect pattern Powder
As many readers are aware, the price of shotgun cartridges is rocketing skywards for a variety of reasons, and handloading is becoming a more attractive proposition for South African shotgunners. This, however, creates a new set of problems: how to f
SA Hunter/Jagter4 min read
Snelvuur
Just recently, the IUCN (International Union for Conservation of Nature) downlisted the scimitar-horned oryx (Oryx dammah) from Extinct in the wild to Endangered. Thanks to the work done by the Environment Agency of Abu Dhabi, the scimitar-horned ory
SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit

Related Books & Audiobooks