Julle sê ...
Jan 07, 2022
4 minutes
GEMAAK OM TE SKEP
k het ’n vriendin, ver in die dorre, harde Karoo. Met haar kunstenaarshande skilder sy die mooiste, mooiste goed. Maar haar hele wêreld word stil, gestroop van kleur. Die skilderdoek word ingesluk deur stof, voerrekeninge, geen reën – droogte. Haar vingers ken die pad, opgesluit in kwas en kleur, maar die kombuis word haar nuwe ateljee. Want sy’s gemaak om te skep en met ’n onstuitbare gees neem die kuns sy vorm aan tussen oond en bak en pan. Vleis en deeg word haar nuwe meesterstuk. Met passie en deegkuns maak haar nuwe “skilderye” menige huisvrou se hart so bly. Ure word dae, dae word weke, die aanvraag ál groter, haar wange ál
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days