Landbouweekblad

Proe die son

MANGO-ATJAR

■ 60 ml olie
■ 2 uie, gekap
■ 2 rooi soetrissies, ontpit en in klein blokkies gesny
■ 15 ml wit mosterdsaadjies
■ 15 ml komynsaad
■ 5 ml gemaalde koljander
■ 5 ml gemengde speserye
■ 2 brandrissies, ontpit en gekap
■ 3 ryp maar ferm mango’s, geskil en grofgekap
■ 360 ml witasyn
■ 560 ml suiker
■ Sout en varsgemaalde swartpeper na smaak

Verhit die olie en braai die uie, soetrissies, mosterd- en komynsaad, koljander, gemengde speserye en brandrissies stadig oor lae hitte tot die uie en soetrissies sag is. Voeg die mangostukkies, asyn en suiker by en roer, terwyl verhit word, tot die suiker opgelos is. Verhit tot kookpunt

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
EIKENHOF (323) 24 h, aan Destiny Spring Investments 3 (Edms.) Bpk., van S.P. Barnard, R9250000. FRISCHGEWAAGD (562) 503 h, aan Zumbani Prop (Edms.) Bpk., van Hendrik van Wyk Trust, R9 000 000. KOOLFONTEIN (431) 69 h; STERKFONTEIN (424) 87 h en WELVER
Landbouweekblad1 min read
Pryse By George Styg Met Byna 13%
In die Wes-Kaap toon 62% van die distrikte gunstige prysneigings vir die 12 maande tot Februarie 2024. Daar was 609 transaksies groter as 10 hektaar in hierdie tydperk in 27 distrikte, en 267 461 hektaar is vir R6,139 miljard verhandel. Die grootste
Landbouweekblad8 min read
Meer As Kop Bo Water Met Hidrokrag
J apie Marais van die Lowmarboerdery op die plaas Lowlands by Cradock in die Oos-Kaap het sedert einde 2023 danksy ’n hidrokragopwekker op dié plaas 24 uur lank krag vir die hele boerdery. Die stelsel wek tans 210 kW op, met die mikpunt om uiteindeli

Related