Kersboodskap: Boere is bekend vir hul geloof
Dec 17, 2021
2 minutes
FOTO: VERSKAF
A s Suid-Afrikaners kom ons graag bymekaar om ’n maaltyd, veral oor die Kerstyd. Namate die jaar einde toe staan en baie van ons begin afskaal vir die Desembervakansie, weet ons ook dat die kleingraanboere tans hard besig is om te stroop. Die somergraanboere berei volstoom voor vir die nuwe seisoen – dit alles om te verseker dat voedselsekerheid vir ons almal
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days