Idees

NAALDWERK VREUGDE

aaldwerk was nie altyd ’n nood-saaklike deel van my lewe nie. Al het my talentvolle ma my van jongs af geleer hoe om te brei, hekel en borduur, moet ek erken ek het daardie jare baie meer in skryf, teken en bak belanggestel. Dit was eers toe ek in die vroeë jare negentig Londen toe is dat die menigte kruissteektydskrifte en -boeke my aandag getrek het. En in my tipiese holderstebolder styl het ek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees6 min read
Hang Uit!
Hierdie lieflike koek is niks anders nie as 'n reuse-toebroodjie gemaak van brood en lae geurige sout bestanddele. Dit is baie maklik om op te tower en gaan beslis die tonge laat klap. Genoeg vir: 10-12 Bereidingstyd: 45 minute, plus yskastyd ♥ 1 ron
Idees2 min read
Uitmekaartrek-filodeegtert
Genoeg vir: 8-10 Bereidingstyd: 1 uur Baktyd: 1 uur Oondtemperatuur: 180 ºC ♥ 240 g (250 ml) roomkaas ♥ 50 ml fetakaas (opsioneel) ♥ 10 ml gerasperde lemoenskil ♥ 110 g (125 ml) strooisuiker ♥ 500 g filodeeg ♥ 120 ml gesmelte botter ♥ 375 ml melk ♥ 5
Idees3 min read
Maak So Mooi
‘Die skou is 47,2 kilometer lank en het 5 000 uitstallers se harde werk en aptyt vir risiko geneem om bymekaar te sit,’ vertel die aantreklike Duitse organiseerder. En dit was min of meer hoeveel ek van die perskonferensie kon verstaan. Dis wat gebeu

Related