MOOI BEWAAR
Dec 10, 2021
1 minute
projekte en stilering CARIN SMITH
foto’s ED O’RILEY
DEUR VIR LAAIRAAM
MOEILIKHEIDSGRAAD: uitdagend
TYD: 2-3 uur
JY BENODIG
♥ vintage-laai♥ 2 x kort halfrondes met albei eindpunte teen ’n hoek van 45 grade♥ 2 x langer halfrondes met die eindpunte teen ’n hoek van 45 grade gesaag (die lengte en breedte volgens die grootte van die laai)♥ 2 skarniere♥ 8 skroewe (effens korter as die dikte van jou halfrondes)♥ skroewe om die deur aan die laai te heg♥ kleeffotohoekies♥ deursigtige asetaat (dieselfde grootte as jou laai)♥ elektriese skroewedraaier of boor♥ kramgeweer
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days