Finweek - Afrikaans

DIE GESONDHEID VAN SA SE MEDIESE SKEMAS

elke nou en dan veroorsaak ’n wêreldwye verskynsel of gebeurtenis dat die kollig op ’n sektor val. Met die eerste oliekrisis in 1973 was dit die olie-en-aardgasbedryf. Onmiddellik nadat Suid-Afrika die bod gewen het om 2010 se Fifa-sokkerwêreldbekertoernooi aan te bied, was dit die plaaslike konstruksie-, reis-, toerisme-en gasvryheidsektor. Toe die internasionale finansiële krisis van 2007-’08 toegeslaan het, was dit die finansiëledienste-bedryf.

Verlede jaar het die wêreld na die farmaseutiese, gesondheidsorg-en versekeringsektorgekykviroplossings. Die plaaslike sowel as internasionale gesondheidsorgstelsel het beduidende drukondervind met die uitbreek van die ongekende koronavirus. Mediese skemas is met goeie rede onkant gevang, omdat soos omtrent alles wat met die voortgesette pandemie verband gehou het, inderdaad ongekend was.

Uitwerking op genoteerde mediese skemas

Een van die belangrikste probleme wat mediese skemas ondervind het, was om die virus se uitwerking op die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans1 min read
Finweek - Afrikaans
Waarnemende redakteur Jaco Visser Besturende redakteur Zerelda Esterhuizen Medewerkers Simon Brown, Jacques Claassen, Andrew Duvenage, Johan Fourie, Moxima Gama, Mariam Isa, Schalk Louw, David McKay, Maarten Mittner, Andile Ntingi, Timothy Rangongo,
Finweek - Afrikaans4 min read
Voorwaar ’n Indrukwekkende Trajek
in die verlede, as mense aan Sasfin gedink het, het hulle ons net as ’n betroubare makelaar beskou. Maar sedert ons in 1890 gestig is, het ons ons op mense toegespits. Dit ontstaan sonder twyfel uit die ondernemingsgees van Sasfin as onderneming – aa
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr

Related