Huisgenoot

MADONNA SE DOGTER: ‘MY MA IS SO ’N BEHEERVRAAT’

HAAR ma lyk na die toonbeeld van rebelsheid, selfs losbandigheid, en is bekend vir haar uitlokkende optredes, uiters gewaagde modekeuses en ’n voorliefde vir veel jonger katelknape.

’n Mens sou dink die kinders van dié popkoningin sou grootword in ’n vry en wilde huishouding waar alles toegelaat word – maar dit lyk asof die teenoorgestelde waar is

In ’n seldsame onderhoud onlangs werp Madonna se eersteling, Lourdes Leon, lig op hoe dit was om saam met ’n ma soos hare groot te word – en hoe Madge nog altyd vasbeslote was haar kinders moet op hul eie bene in die wêreld staan.

“My ma is so ’n. “Sy het my hele lewe beheer.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related