SA Hunter/Jagter

BOSPOS

WENBRIEF

DIE SIRKEL VAN DIE LEWE

Op ’n bosveldvlakte kry ons die hartbees en haar kalf – sy is oud en slegs ’n geraamte. Met haar laaste druppel energie het sy haar kalfie grootgekry. Sy is so swak dat haar lyf soos ’n grashalm in die wind wieg. Toe ons nader ry, gee sy ’n paar treë vorentoe, struikel, val op die grond neer en bly lê. Sy het bloot nie meer die krag of lus om op te staan en verder te gaan nie.

Ek skiet die genadeskoot en die trane brand onder my ooglede. Verwese bly die kalf naby haar staan en kyk na haar wat moes sterf sodat hy kan leef – die sirkel van die lewe was nog nooit so duidelik nie. Ons los haar net daar vir die aasvoëls – dit is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter2 min readForeign Language Studies
’n Gids Tot Nalatenskap En Boedelbeplanning Vir Die Jagter
Die artikel is voorsien deur Eksekuteurs vir Boedels en Testamente as trotse borg van ons Nasionale Presidentskietkompetisie in samewerking met die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging. By Eksekuteurs vir Boedels en Testamente waardeer ons die bel
SA Hunter/Jagter4 min read
Snelvuur
Just recently, the IUCN (International Union for Conservation of Nature) downlisted the scimitar-horned oryx (Oryx dammah) from Extinct in the wild to Endangered. Thanks to the work done by the Environment Agency of Abu Dhabi, the scimitar-horned ory
SA Hunter/Jagter5 min read
Die Kwêvoël
Ek lê aan vir die trefskoot. My vinger span om die sneller en my asem word ’n fluistering in die Bosveld se stilte. My oë is skerp gefokus, maar voor ek kan vuur, word die rustige atmosfeer deur ’n skie-like skreeu verbreek: “Kwê!” Die koedoe verstar

Related