SA Hunter/Jagter

RAMLAND

So wyd soos die Heer se genade, só wyd lê die wêreld om Upington – en ek bedoel dit met oorgawe, want die Vader se genade is groot. Mense vra my gereeld waarom ons Upington toe getrek het. Upington, sê jy? Ja, Upington. Ek sê vir hulle Upington is Kanaän. Mense kyk my verbaas aan, maar ek bedoel dit. Upington is een van Suid-Afrika se Kanaäns. Met die Oranjerivier wat Lesotho en die Hoëveld se waters woestyn toe bring, is dit ’n paradys vir wingerdbou. En kyk jy net bietjie wyer as die rivier, sal jy gou agterkom dat jy boonop ook in ramland is.

Na die noorde en ooste van die dorp lê die Kalahari. Suid en wes van die dorp kry jy die Boesmanland. Die Boesmanland kry minder reën en het dalk nie dieselfde romantiese prentjie onder jagters as die Kalahari nie, maar dié twee streke het een ding in gemeen: hier loop monster-springbokramme!

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter5 min read
Die Kwêvoël
Ek lê aan vir die trefskoot. My vinger span om die sneller en my asem word ’n fluistering in die Bosveld se stilte. My oë is skerp gefokus, maar voor ek kan vuur, word die rustige atmosfeer deur ’n skie-like skreeu verbreek: “Kwê!” Die koedoe verstar
SA Hunter/Jagter1 min read
Bokspog
GEBORG DEUR: Stevenson Hamilton Die wenner van hierdie maand se Bokspog, Ettiene Erasmus, wen ’n produk beskikbaar op Stevenson Hamilton se webtuiste www.stevenson-hamilton.co.za ter waarde van R1 000. Baie geluk, Ettiene! Om jou prys te eis, stu
SA Hunter/Jagter8 min read
Ons Eie Besonderse BERGBOKKIES
Terwyl ons voor die warm antrasietstofie sit, het ek gehoor oom George kry toestemming by my pa, oom Lawry, dat ek en neef Walter ’n draai kon stap vir ’n ribbok nadat ons die merinoooie en -lammers in die ou waenhuis gaan toemaak het vir die verwagt

Related Books & Audiobooks