SA Hunter/Jagter

GEMSBOKBULLE VAN DIE NOORD-KAAP

ns het die gemsbokke ’n kilometer buite die kamp raakgeloop. Hulle het op ’n afstand van 350 m teen ’n skuinste gestaan en stip na ons gekyk. Ek het nader gesluip terwyl die trop effens begin wegbeweeg het. Toe ek binne 300 m van hulle kom, het ek op my maag gaan lê en met die .300 oor my rugsak aangelê. Oom Theuns se versoek was duidelik: “Skiet verkieslik bulle, maar nie die grootste bul in die trop nie. As daar net een bul in die trop is, skiet ’n koei. Sorg net dat die koei nie ’n kalf het nie.” Dit was ’n mondvol en makliker gesê as gedaan! Daar was sewe volwasse gemsbokke in die trop, waarvan ek twee bulle kon identifiseer. ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter1 min read
SA Hunter/Jagter
TYDSKRIF-NAVRAE 084-554-0611 (kantoorure) WEBTUISTE www.sajagterhunter.com LEDE-NAVRAE 012-808-9300/082-848-8547 REDAKSIE WAARNEMENDE REDAKTEUR Fred Camphor PRODUKSIEREDAKTEUR Elfriede Ainslie (Taalversorging) KUNSREDAKTEUR Marthie van
SA Hunter/Jagter4 min read
Uit Die Blou Van Onse Hemel
Toe ek kind was, het daar in elke respektabele plaashuis ’n lugfoto ge-hang. So ’n skuins skoot oor die werf, met die woonhuis en die hoenderhok en die waenhuis en ’n paar omliggende lande. In swart en wit geneem, en agterna met die hand ingekleur om
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the

Related Books & Audiobooks