Finweek - Afrikaans

Eiendomsbeleggingsmarkte verander

covid-19 en mense se gedrag weens die pandemie was ’n katalisator vir verandering, hoofsaaklik vir die tradisionele kleinhandels-, kantoor- en nywerheidseiendomsmark. Belegging in die kleinhandel- en kantoorsektor, wat deur die pandemie geraak is, krimp op die oomblik. Die nywerheidsektor brei egter steeds uit.

Tradisionele eiendomsbeleggingsmarkte bly steeds voortbestaan, maar met die koms van hibridiese kantoor- en werk-tuis-modelle, is die struktuur van eiendomsbeleggingsmarkte besig om te verander, sê Ahmed Motara, ’n ontleder van genoteerde aan .

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di
Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans10 min read
Die Metale-stormloop
onder die maatskappye wat gebie het vir Atlantic Nickel, ’n maatskappy wat die Santa Rita-myn in die deelstaat Bahia in Brasilië besit, was twee motorvervaardigingsmaatskappye. Dié maatskappye neem nie normaalweg aan groot, regstreekse samesmelting-