Finweek - Afrikaans

DIE EKONOMIESE DRUK SAL VOORT-GAAN OM DIE FINANSIËLE GROND-SLAG TE TOETS

genoteerde eiendom – die goedkoopste manierom in die eiendomsmark te belê – is gewild omdat dit inkomste laat groei en kapitaal verhoog; dit was bykans twee dekades lankookdie bateklas wat die beste presteer het.

Maar ’n resessie, wêreldwye pandemie en kommer oor skuldvlakke onderdie land se grootste eiendomsmaatskappye het die prentjie verander.

Op sy eie was die ekonomiese afswaai nog hanteerbaar, selfs met huurgroei en al hoe meer onverhuurde eiendom. Maar met die Covid-19-pandemie het kontantvloei en kapitaalwaardes onder groot druk gekom. So ook die skuldvlakke wat die gevolg is van die soeke na geleenthede in die plaaslike sowel as in die oorsese mark.

In die eerste kwartaal van vanjaar was daar aggressiewe verkope van aandele in genoteerde eiendom. Ondanks klein stygings het die sektor tot dusvervanjaarongeveer 37% van sy waarde verloor, en ongeveer 43% van sy waarde

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans1 min read
Finweek - Afrikaans
Waarnemende redakteur Jaco Visser Besturende redakteur Zerelda Esterhuizen Medewerkers Simon Brown, Jacques Claassen, Andrew Duvenage, Johan Fourie, Moxima Gama, Mariam Isa, Schalk Louw, David McKay, Maarten Mittner, Andile Ntingi, Timothy Rangongo,
Finweek - Afrikaans4 min read
Bou ’n Klimaatbestande Onderneming
voordat ’n internasionale pandemie ons lewe ontwrig het, was die dringendste vraag wêreldwyd – van Davos-forums tot maatskappydireksiesale, van boere tot politici – eenvoudig: Hoe om klimaatsverandering te keer. En namate ons leer om saam met die pan
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr

Related