Finweek - Afrikaans

Bekamp misdaad met behulp van tegnologie en die gemeenskap

nadat sy herhaaldelik ’n slagoffer van misdaad was, het Thulile Mthethwa ’n leemte in die mark gesien vir sekuriteitstegnologie en misdaadreaksiestelsels wat gemik is op armer gemeenskappe.

In 2013 bedank sy haar voltydse pos as sagteware-ontwikkelaar om te fokus op die ontwikkeling van hierdie oplossing, wat in 2015 bekendgestel is as MeMeZa Shout – Suid-Afrika se eerste openbare alarmstelsel.

het einde 2014 by Mthethwa aangesluit, nadat sy haar ontmoet het deur ’n gemeenskaplike kennis wat geweet het dat hulle soortgelyke traumatiese ervarings beleef

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans4 min read
Lees Meer, Leer Meer
dit het my lank gevat om te besluit hoe om hierdie artikel te begin. Ek moet erken dat dit nie maklik was om dit te skryf nie. Ek onthou toe ek nog maar net ’n klein tjokker was met drome in my kop en passie in my hart. Ek onthou hoe ek finweek gekoo
Finweek - Afrikaans4 min read
Stygende Insetkoste Demp Goeie Landboulopie
ondanks betreklike goeie vooruitsigte op reën vir die 2021-’22-seisoen, ervaar die plaaslike landbousektor tans gemengde produksie-omstandighede. Dit kan onder meer toegeskryf word aan ontsaglike ontwrigtings waarmee die wêreld tans te midde van die

Related