Landbouweekblad

Plattelanders wen misdaadstryd met eie app

Boereplan

Die sukses waarmee misdaad in die Laeveld bestry word, is legendaries in Limpopo. Danksy noue samewerking tussen die polisie en die plaaswagte van die sentrale Laeveld is van Suid-Afrikaanse se mees gesoekte misdadigers al hier aangekeer.

Lede van ’n gekombineerde span vir landelike veiligheid het Landbouweekblad onlangs in een van die dorpe te woord gestaan op voorwaarde van anonimiteit.

Een van die belangrikste pilare waarop die gesamentlike sukses van die plaaswagte en polisie rus, is misdaadintelligensie, iets wat van die plaaswagte se lede deur

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; pos: lbw@landbou.com WENBRIEF Vir die eerste keer sedert ek 25 jaar gelede na Pretoria verhuis het, het ek ’n groot, swart en stekelrige ruspe gekry wat my kiepersolboom se blare vreet. Eers toe enkeles van hulle uit die b
Landbouweekblad3 min read
Wysig Bestaande Trustakte Só
Trusts is dikwels ’n groot deel van ’n persoon se boedelbeplanning. Dit word onder meer gebruik as ’n hulpmiddel vir opvolgbeplanning in ’n boerdery, vir die beskerming van bates vir minderjariges en ander erfgename, asook vir risiko- en belastingbep
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.